Geskryf deur 9-jarige wat baie lief vir lees is. Laat gerus kommentaar as jy klaar gelees het.
Skrywer: Jürgen Banscherus
Kwaaikofski is ‘n privaatspeurder. Sy gunsteling kougom is Carpenters en jy kry dit net by Olga se kiosk. Maar die kougom begin verdwyn.. Hierdie is net een van die raaisels wat Kwaaikofski moet oplos. Die boek was baie spannend en opwindend.
Jürgen Banscherus het net een fout: daar is nie baie snaakse stukke in sy boek nie.
Ek dink hierdie boek is geskik vir agt-jariges met sy groter skrif.

Evalueerder: Chrisjan Louw (9 jaar oud)
Jy maak my nou só lus om ook hierdie boek te lees! Dankie dat jy my daarvan vertel. 😁 Ek is mal oor kinderboeke en my kleinseun is net mooi 8 jaar oud.
LikeLiked by 1 person
Ek sal dat hy dit bietjie lees, dankie Toortsie
LikeLiked by 1 person
Het die omnibus afgelaai op my foon. As ek onthou, wil ek en my kleinseun dit saans lees in die wildtuin.
LikeLiked by 1 person
Hoop hy geniet dit net so baie.
LikeLiked by 1 person
Ek het hom al laat weet. Ek hoop ons onthou! Sal reminder op my foon sit.
LikeLiked by 1 person
Oulik!
LikeLiked by 1 person
My kleinseun geniet hierdie boek baie, en mag ek fluister, as ek vir hom hieruit lees, is dit tjoepstil in die bus, want ALMAL luister. 😁
LikeLiked by 1 person
Ag lekker om te hoor, Toortsie, my kleinseun geniet daardie boek baie.
LikeLiked by 1 person