Hierdie boekresensie is deur ‘n 9-jarige seun geskryf. Hy is ‘n boekwurm, hoop dit help jou om te besluit of jy die boek wil lees.
Deur Roald Dahl
ISBN 978-0-7981-7279-0
James bly by sy tantes – en hulle is aaklige mense. Hoekom het daai simpel renoster sy ouers opgeëet?! Gelukkig ontmoet hy die ou man wat sy lewe verander…
Roald Dahl is my heel gunsteling skrywer. Hierdie boek was baie interessant en ek dink dis perfek vir kinders met ‘n groot verbeelding!
Chrisjan (9)
Dankie, jongman, dat jy die moeite doen om vir ons te kom vertel van oulike boeke. Tannie wil tog vra dat jy nie sal ophou daarmee nie, want ek kom elke keer loer watter oulike boeke jy nog aanbeveel. Ek het sommer al drie Kwaaikofski Omnibusse gekoop, dit gaan ons nog ‘n hele rukkie lank besig hou.
LikeLike
Ag Toortsie, dit is spesiaal.
LikeLiked by 1 person