Yolandi het hierdie riglyne op haar blog gedeel oor wat ‘n kind behoort te weet en te kan doen wanneer hy of sy skool toe gaan. Gebruik dit om sommer ook te bepaal hoe gevorderd jou kind se ontwikkeling is. In vergelyking met sy of haar portuur.

Hierdie vraag duik gereeld op, onder ouers sowel as opvoeders. Wat presies moet my kind weet. Ek wil graag by die heel begin begin. Kom ons kyk eers …
Wat moet my kind aan die einde van graad R weet?