Gepubliseer in Joernaal

Woordskeppings van ‘n 2-jarige

Ek is beïndruuk met die woorde wat my 2 jaar en 6 maande oue kleinkind skep. Daarom gaan ek dit bietjie hier begin neerpen:

  • Steyne – toe ek maak of ek sy myne nie verstaan nie. Dit is syne (sy naam is Steyn – dus Steyne)
  • Blouvaal – nadat hy ‘n ovaal blou ingekleur het
  • Sopkoud – nadat hy sopnat en kaalbas in die koue gehardloop het

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

8 gedagtes oor “Woordskeppings van ‘n 2-jarige

  1. Kindereoordskrppings is pragtig. My eie oudste het uitgekom met: ” Dis spookdonker”. En menscweet presíés hoe ndonker dit is!
    My tweede het eendag op n baie deinserige dag by die see deur die venster gekyk en gesê: ” Dis n verbleikte dag.”

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.