Daar is navorsers wat van mening is dat daar nie iets soos ‘n begaafde onderpresteerder kan wees nie. Omdat die term begaafde juis gedefinieer word as iemand met (a) ‘n buitengewone potensiaal wat (b) daarvolgens presteer. Enige onderwyser sal met diegene wat so redeneer, ernstig verskil.
Lees voort “Die selfkonsep van begaafde seuns wat onderpresteer”Author: Dr Christa van Staden
Meet jou kind se geeedheid vir skool
Yolandi het hierdie riglyne op haar blog gedeel oor wat ‘n kind behoort te weet en te kan doen wanneer hy of sy skool toe gaan. Gebruik dit om sommer ook te bepaal hoe gevorderd jou kind se ontwikkeling is. In vergelyking met sy of haar portuur.
Lees voort “Meet jou kind se geeedheid vir skool”Meet jou kind se vordering teen kurrikulum
Ouers is geneig om hulle kinders se vordering teen die portuur te meet. Gebruik gerus Yolandi se riglyne om jou voorskoolse kindjie se vordering te meet …
Lees voort “Meet jou kind se vordering teen kurrikulum”Lisa van Leesamee se dag 60 oefeninge
Ek loer gereeld wat op die internet beskikbaar is wat ouers kan gebruik om hulle kinders tuis te help ontwikkel. Hierdie oefeninge is baie oulik uiteengesit en maklik om te volg. Volgens Lisa is dit vir graad 2 …

Ons gaan vandag slim dinge leer! Ons gaan in onewe getalle tel, totale en kleingeld bereken, deel met ‘n res, ‘n storiesom uitwerk, handskrif oefen, …
Klik hier Dag 60 om na die aktiwiteite te gaan.
Hoe ontwikkel ek die begaafde kind?
Ek het onlangs ‘n webinaar van die Suid-Afrikaanse Unie vir onderwysers gelei. Waarin ek die fokus op die behoeftes van die begaafde kind geplaas het. Daarom wil ek sommer hier verder daaroor gesels, naamlik hoe ontwikkel ek die begaafde kind se kennis, vaardighede en vermoëns?
Lees voort “Hoe ontwikkel ek die begaafde kind?”Frustrerende klaskamers vir begaafde leerders
Alhoewel onderwysers dit nie doelbewus doen nie, kan hulle klaskamers begaafde kinders frustreer. Hier volg eienskappe van klaskamers wat begaafde kinders frustreer:
Lees voort “Frustrerende klaskamers vir begaafde leerders”Uitdagende klaskamers vir begaafde leerders
Klaskamers kan vervelig of uitdagend vir die begaafde leerder wees. Hier volg ‘n lys van aktiwiteite wat begaafde leerders in die klaskamer uitdaag:
Lees voort “Uitdagende klaskamers vir begaafde leerders”Boekresensie: James en die reuse perske
Hierdie boekresensie is deur ‘n 9-jarige seun geskryf. Hy is ‘n boekwurm, hoop dit help jou om te besluit of jy die boek wil lees.
Lees voort “Boekresensie: James en die reuse perske”Boekresensie: Hondman
Lees gerus om te besluit of jy die boek wil lees, geskryf deur ‘n 9-jarige wat baie van lees hou.
Lees voort “Boekresensie: Hondman”Boekresensie: Die seerowers en die spookskip
Geskryf deur 9-jarige seun wat boeke verslind. Hoop jy geniet die boek ook, lewer gerus kommentaar, hy sal dit baie geniet.
Lees voort “Boekresensie: Die seerowers en die spookskip”