Gepubliseer in Begaafdheid,Onderprestasie

Die selfkonsep van begaafde seuns wat onderpresteer

Daar is navorsers wat van mening is dat daar nie iets soos ‘n begaafde onderpresteerder kan wees nie. Omdat die term begaafde juis gedefinieer word as iemand met (a) ‘n buitengewone potensiaal wat (b) daarvolgens presteer. Enige onderwyser sal met diegene wat so redeneer, ernstig verskil.

Lees voort “Die selfkonsep van begaafde seuns wat onderpresteer”
Gepubliseer in Begaafdheid

Meet jou kind se geeedheid vir skool

Yolandi het hierdie riglyne op haar blog gedeel oor wat ‘n kind behoort te weet en te kan doen wanneer hy of sy skool toe gaan. Gebruik dit om sommer ook te bepaal hoe gevorderd jou kind se ontwikkeling is. In vergelyking met sy of haar portuur.

Lees voort “Meet jou kind se geeedheid vir skool”