Geskik vir graad 10-12 leerders.
Lees voort “Letterkunde: Geniet jou televisiestories en storieboeke nog meer”Etiket: Aktiwiteite
Meet jou kind se vordering teen kurrikulum
Ouers is geneig om hulle kinders se vordering teen die portuur te meet. Gebruik gerus Yolandi se riglyne om jou voorskoolse kindjie se vordering te meet …
Lees voort “Meet jou kind se vordering teen kurrikulum”Lisa van Leesamee se dag 60 oefeninge
Ek loer gereeld wat op die internet beskikbaar is wat ouers kan gebruik om hulle kinders tuis te help ontwikkel. Hierdie oefeninge is baie oulik uiteengesit en maklik om te volg. Volgens Lisa is dit vir graad 2 …

Ons gaan vandag slim dinge leer! Ons gaan in onewe getalle tel, totale en kleingeld bereken, deel met ‘n res, ‘n storiesom uitwerk, handskrif oefen, …
Klik hier Dag 60 om na die aktiwiteite te gaan.
Frustrerende klaskamers vir begaafde leerders
Alhoewel onderwysers dit nie doelbewus doen nie, kan hulle klaskamers begaafde kinders frustreer. Hier volg eienskappe van klaskamers wat begaafde kinders frustreer:
Lees voort “Frustrerende klaskamers vir begaafde leerders”Uitdagende klaskamers vir begaafde leerders
Klaskamers kan vervelig of uitdagend vir die begaafde leerder wees. Hier volg ‘n lys van aktiwiteite wat begaafde leerders in die klaskamer uitdaag:
Lees voort “Uitdagende klaskamers vir begaafde leerders”Leer vroeg ordening aan
Begaafde kinders moet ook baie belangrike bestuursvaardighede aanleer.
Lees voort “Leer vroeg ordening aan”Aktiwiteite om begaafdes uit te daag om aandag te gee
Een van die belangrikste probleme waarmee begaafde leerders in klaskamers sukkel, is verveeldheid. Hulle verstaan vinniger, leer makliker en dit frustreer hulle as die ander leerders nie so maklik soos hulle verstaan nie. As hulle nie konstruktief besig gehou word nie, kan hulle klasse ontwrig. En later onderpresteer en selfs druip.
Lees voort “Aktiwiteite om begaafdes uit te daag om aandag te gee”