Gepubliseer in Begaafdheid

Meet jou kind se geeedheid vir skool

Yolandi het hierdie riglyne op haar blog gedeel oor wat ‘n kind behoort te weet en te kan doen wanneer hy of sy skool toe gaan. Gebruik dit om sommer ook te bepaal hoe gevorderd jou kind se ontwikkeling is. In vergelyking met sy of haar portuur.

Lees voort “Meet jou kind se geeedheid vir skool”
Gepubliseer in Aktiwiteite

Aktiwiteite om begaafdes uit te daag om aandag te gee

Een van die belangrikste probleme waarmee begaafde leerders in klaskamers sukkel, is verveeldheid. Hulle verstaan vinniger, leer makliker en dit frustreer hulle as die ander leerders nie so maklik soos hulle verstaan nie. As hulle nie konstruktief besig gehou word nie, kan hulle klasse ontwrig. En later onderpresteer en selfs druip.

Lees voort “Aktiwiteite om begaafdes uit te daag om aandag te gee”