Begaafdheid, ook hoogsbegaafdheid, is temas, maar ontvang min aandag in die navorsingswêreld van die 4de Industriële revolusie, veral in die Suid-Afrikaanse konteks (Oswald & De Villiers, 2013).
Lees voort “Hantering van begaafde leerder in klaskamer”Etiket: begaafde leerders
Wat is begaafdheid?
Die term begaafdheid is aanvanklik gebruik om na uitsonderlike intellektuele vermoëns te verwys, gemeet met ‘n erkende intelligensietoets. ‘n IK-telling van hoër as 130 is aanvanklik as hoogsbegaafd beskou.
Lees voort “Wat is begaafdheid?”