Ek het onlangs ‘n webinaar van die Suid-Afrikaanse Unie vir onderwysers gelei. Waarin ek die fokus op die behoeftes van die begaafde kind geplaas het. Daarom wil ek sommer hier verder daaroor gesels, naamlik hoe ontwikkel ek die begaafde kind se kennis, vaardighede en vermoëns?
Lees voort “Hoe ontwikkel ek die begaafde kind?”Etiket: begaafdekindonderwys
Frustrerende klaskamers vir begaafde leerders
Alhoewel onderwysers dit nie doelbewus doen nie, kan hulle klaskamers begaafde kinders frustreer. Hier volg eienskappe van klaskamers wat begaafde kinders frustreer:
Lees voort “Frustrerende klaskamers vir begaafde leerders”Hantering van begaafde leerder in klaskamer
Begaafdheid, ook hoogsbegaafdheid, is temas, maar ontvang min aandag in die navorsingswêreld van die 4de Industriële revolusie, veral in die Suid-Afrikaanse konteks (Oswald & De Villiers, 2013).
Lees voort “Hantering van begaafde leerder in klaskamer”Onderpresterende begaafde kinders
Een van die eerste definisies van begaafdheid het vereis dat die kinders na hulle intellektuele potensiaal moet presteer. Daarom is die begaafde onderpresteerder nie as ‘n begaafde kind beskou nie, maar eerder as ‘n kind wat verkeerdelik as begaafd geïdentifiseer is.
Lees voort “Onderpresterende begaafde kinders”Wat is begaafdheid?
Die term begaafdheid is aanvanklik gebruik om na uitsonderlike intellektuele vermoëns te verwys, gemeet met ‘n erkende intelligensietoets. ‘n IK-telling van hoër as 130 is aanvanklik as hoogsbegaafd beskou.
Lees voort “Wat is begaafdheid?”Kategorieë van begaafdheid
Leerders kan oor die algemeen buitengewoon presteer, of is sekere gebiede.
Lees voort “Kategorieë van begaafdheid”