Gepubliseer in Onderprestasie

Onderpresterende begaafde kinders

Een van die eerste definisies van begaafdheid het vereis dat die kinders na hulle intellektuele potensiaal moet presteer. Daarom is die begaafde onderpresteerder nie as ‘n begaafde kind beskou nie, maar eerder as ‘n kind wat verkeerdelik as begaafd geïdentifiseer is.

Lees voort “Onderpresterende begaafde kinders”