Die term begaafdheid is aanvanklik gebruik om na uitsonderlike intellektuele vermoëns te verwys, gemeet met ‘n erkende intelligensietoets. ‘n IK-telling van hoër as 130 is aanvanklik as hoogsbegaafd beskou.
Lees voort “Wat is begaafdheid?”Etiket: Definisies van begaafdheid
Kategorieë van begaafdheid
Leerders kan oor die algemeen buitengewoon presteer, of is sekere gebiede.
Lees voort “Kategorieë van begaafdheid”