Gepubliseer in Afrikaans Hulp

Fokus op onderafdelings!

Daar is ‘n groot leemte in hoe ons kennis inneem, verwerk en stoor. Dit beïnvloed dan die oproep van kennis in ‘n groot mate. Daarom dat ek pleit dat kinders moet verstaan dinge bestaan uit onderdele, afdelings of prosesse in stappe verdeel.

Lees voort “Fokus op onderafdelings!”