Hierdie skryfstuk handel oor hoe om wenke te skryf. Dit bevat ook baie goeie wenke om sielkundig voor te berei vir ‘n voorbereide toespraak.
Lees voort “Kreatiewe skryf: Wenke”Etiket: toesprake
Skryf ‘n wennertoespraak
Die baie ou kuns om goed te redeneer is besig om uit te sterf. Ons sien oral om ons dat mense net opinies het, maar niks kan bewys wat hulle kwytraak nie.
Lees voort “Skryf ‘n wennertoespraak”