Gepubliseer in Joernaal

Idees vir verdere artikels

Op hierdie stadium is ek en Etrecia van der Merwe Looij besig om artikels vir die webwerf te skryf oor sake wat ons twee as belangrik beskou. Gebruik asseblief die kommentaar-ikoon onderaan elke artikel om saam te gesels, maar ook om hier vir ons boodskappe te laat oor artikels wat geskryf behoort te word.

Indien jy belangstel om deel van ons span te word en saam te skryf, sal ek dit baie waardeer. Hoe meer hoe beter. Laat so ‘n boodskap in die kommentaarblok hieronder en dan sit ek die wiel aan die rol.

Moenie bang wees om die sprong te waag nie, dit bied ‘n veilige leergeleentheid.

Die artikels word onder jou eie naam gepubliseer.

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

7 gedagtes oor “Idees vir verdere artikels

      1. Die app is asof dit vir my meer gebruikersvriendelik is as die webbladsy self dok.

        Like

      2. Dit is, tot jy aan die adminkant kom, dan moet jy die webwerf gebruik. Hoe gaan dit? Onthou om jou eerste artikel te publiseer en in RSA Onderwysers te deel. Jy kan prent bysit as jy wil, soms kry dit meer aandag as daar ‘n prent by is. Vra as jy nie weet hoe nie.

        Liked by 1 person

      3. Het een bygesit – weet nie of dit gaan werk nie – gaan wel probeer 😊😊dankie dok ek publiseer nou xxx

        Like

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.